Wie’s ons
Agtergrond:
Nel Lapas en Konstruksie BK het vanaf 2000 gegroei om een van die leiers in ons gespesialiseerde veld te wees.
As ‘n maatskappy maak ons dit ons plig om in die stygende behoefte van grasdakke, konstruksie en instandhoudingswerk te voldoen.
Ons eenvoudige filosofie is om die groeiende aanvraag met ‘n toegewyde, goed opgeleide en gekwalifiseerde span personeel te bedien.