Tuisblad
“THATCH” TEëLDAKKE EN GRASDAKKE.
Beste pryse op alle herstelwerk. Stel ons op die proef!
Ons sal enige geskrewe kwotasie van ‘n geregistreerde besigheid verbeter op kam en herstel van dakke.
Nel Lapas en Konstruksie BK is ‘n professionele, dienslewerende maatskappy, geleë in Pretoria. Ons handhaaf ‘n goeie reputasie vir die noukeurige sorg en aandag wat ons aan ons werk gee. Hierdie reputasie het ons verkry deur ons verbintenis tot ons kliënte, om hulle te verstaan, en te beplan vir die belangrike kwessies en uitdagings rondom die lewering van elke projek.
Nel Lapas en Konstruksie BK het uitgebreide ondervinding in die bou, instandhouding en herstel van grasdakke, huise en enige ander geboue.
By Nel Lapas en Konstruksie BK kan ons ook inspeksiesertifikate uitreik vir die gebruik van versekeringspesifikasies, en die huidige / nuwe huiseienaars inspeksiesertifikaat. Weet wat die toestand is voor die aankoop, verkoop of versekering van enige grasdak. Gee jou die gemoedsrus oor die toestand van die dak is en dat dit gebou is volgens spesifikasies.
Gekombineer met ons goeie vakmanskap en uitstekende diens, gee ons ook die beste waarde vir jou, vir jou geld.
VOORDELE VAN “THATCH” TEëLS:
- GEEN onderhoud!!
- Laer versekeringspremies, agv geen brandgevaar.
- Geen beskadiging aan dak agv diere.
- Geen stof.
- Geen brandbehandeling of weerligafleier nodig.
- Vertoon soos grasdak binne met Kaapse Dekriet wat aan latte vasgewerk is.
Klik hier vir ‘n gratis kwotasie.