Al die pale wat ons gebruik is H4 behandel. H4 behandelde hout hou tot 5 keer langer as H3 behandelde hout in die alledaagse gebruik. Kyk uit vir die merker aan die einde van elke paal:
* 1 - Naam van geregistreerde SABS handelaar
* 2 - SABS stempel
* 3 - jaar van behandeling
* 4 - Vlak van behandeling